HIERDIE BLAD IS SLEGS 'N OORSIG VAN AKTIWITEITE WAT DIE SKOOL BIED EN NIE BEDOEL OM 'N DAGKOERANT MET DAAGLIKSE INLIGTING TE WEES NIE. Vir meer spesifieke inligting , met foto's,oor gebeure, sport, uitslae, ens. by die skool, laai die af.
|
|
By die Hoërskool Labori is sportafrigting in rugby, netbal, atletiek, landlope, tennis en krieket van die hoogste gehalte, terwyl afrigting in ander sportsoorte op die dorp beskikbaar is. Die kanale is oop vir ons sportlui om in enige sport te kan meeding tot op provinsiale en selfs nasionale vlak. Die jaarlikse interskole is die hoogtepunt op die sportkalender. Ons pragtige sportgronde is ‘n pluspunt vir ons skool.
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||