|
![]()
![]()

Uitstallings
Die eerste amptelike uitstalling van die Labori Fotografiese vereninging is einde
2008 gehou.
Tydens die geleentheid is die jaar se werk van die lede uitgestal en
beoordeel deur drie professionele fotograwe. Alamal was dit eens dat die kwalitiet van die werk van
hoogstaande gehalte was.
Hieronder is sommige van die lede se werk van die jaar.
Sal binnekort aangevul word met meer foto's.
![]()