en toe wen ons amper daai beker!
Stellies die ene vuur en vlam.
Stellenbosh se cheer leaders doen hul ding.
Die spanbestuur hou 'n oog oor dinge.
"Damn, dis ver om te harloop in die hitte!"
Redbull gives you wings! Stellies se ster van die dag.
Volgende jaar vat ons daai beker!!