|
|
|
|
|
|
|
CSV Kring van 1946 |
|
Herken u enige persoon(e) hierop? Laat gerus weet? |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Skoolbus nommer 1?? |
|
Leerders oppad iewers heen op 'n uitstappie? |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Kleure Atletiek\ Interskole? |
|
Die spankapteine\ rasieleiers? Beslis tydens 'n atletiek of interskole geleentheid. Herken iemand hierdie mense? Het u vir ons meer inligting? |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Lentedag 1949 |
|
Agterop hierdie foto staan 1 September 1949. Kan net Lentedag gewees het. Kyk na die kleredrag. Pakke klere, swaar "gekoller-en-getaai". Let op na die skool gebou in die agtergrond. Huidige kantoor is links agter. Foto is vanaf huidige rekenaarlokaal 1 geneem. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Mnr J.E.H van Zyl |
|
Die foto het geen datum op, maar een van ons destydse hoofde Mnr J.E.H. van Zyl staan hier saam met 'n aantal dogters. Het iemand meer inligting vir ons? |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Std 7 Meisies 1946 |
|
Hierdie foto het volledige inligting agterop gehad in potlood. Hierdie is die Std 7 (Graad 9) klas meisies van1946. Dit lyk of die foto te Bethel op die trap geneem is, om en by 12 uur die middag. |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Studenteraad 1949 |
|
Foto is slegs gemerk as "Studenteraad 1949" Kan iemand vir ons meer inligting stuur? |
|
|
|
|
|
|
|