Pink Ladies ...pink...pink...
Uhm..die "icing" gaan op die koek?
Partyn het die koek gemis ...
...ander was op die bal..uhm..koek.
Inspekteur van werke..Hmmm, laat ek sien...
Dit is 'n koeklepel mense...sien! Ons sny die koek daarmee.
Icing? Watter icing? Dis alles op die koek.
The Cool Dudes ... met icing...
Ons laat ons nie besmeer nie ... hou links
The Happy Chappies ... mens wonder wat was in daai "icing"??
Daar sal geen haan daarna kraai nie.
Green Peace Broers ...met icing.
Dehana en Petrusca ... baie koeke en icing later...
Lank en kort soos ge-illustreer deur Erasmus en "Khatarina" ..met icing.