Die Personeel het Matjiesfontein besoek, waar ons 'n heerlik aand
oornag het, en ons batterye "ge-recharge" het.
'n "Trippie" wat ons nie
gou sal vergeet nie, veral nie die treinrit nie!
Petrol iemand?
Matjiesfontein was gebruik as 'n hospitaal tydens die Boereoorlog.
Die Londonse bus wat jou op 'n snaakse toer deur (om?) die plaek neem. Showtime!!
Mnr Batt maak net seker almal is in die bus. Showtime!
..en daar was 'n lang trap...
..wat loop na 'n balkon ....
Soos sommiges voel op 'n maandag oggend.
Die Lord Milner Hotel van buite