spooktoer2008

Home Up

Argentinië Toer

Die Personeel het vroeg in die laaste kwartaal die Kaapse spookroete aangedurf.

Wat 'n ervaring! Beslis een van die mees interessantste uitstappies wat ons nog

meegemaak het. Met toerleier Danie Lotter, was ons aan die gang tot 12 uur die nag.

'n Geskiedenisles soos min...

 

.

Die personeel het eers gesellig verkeer by die Waterfront voordat die toer aangedurf is.